Onbeperkte, Bekostigbare Satelliet Internet

Geen fieterjasies

Die goedkoopste en buigbaarste satelliet internet in Suid Afrika

Maak nuwe veiligheids opsies moontlik veral op plase
Dit word moeilik geblok of verwar

Wat kos dit?

5 Mbps aflaai en 2 Mbps oplaai (Onbeperk) – R849/maand

10 Mbps aflaai en 3 Mbps oplaai (Onbeperk) – R1099/maand

20 Mbps aflaai en 6 Mbps oplaai (Onbeperk) – R1299/maand

U kan enige tyd op of af gradeer

Gratis installasie en eerste maand gratis

R575 eenmalige aktiverings fooi

24 maande kontrak

 Vind uit hoe u meer as 50% op u maandelikse subskripsie kan bespaar 

 

As u haastig is en hou van flink diens, WhatsApp of bel vir Johan sommer nou 
082 211 1001

 

 

 

Anders gee asb vir ons u besonderhede en ons kontak u so gou moontlik