Bestellings riglyne

Ons lewer enige getal op u voorstoep of naaste dorp af teen belaglike pryse

 

Elke bestelling van een tot 30 pakkies dra ‘n addisionele koerier koste van R152.00 


Byvoorbeeld

·         5 pakkies beskuit: 5 x R30 + R152 / 5 = R302 dus R60/500g

·         15 pakkies beskuit: 15 x R30 + R152 / 15 = R602 dus R40/500g

·         30 pakkies beskuit: 30 x R28 + R152 / 30 = R992 dus R33/500g

Herverspreiders pakket
·         60 pakkies beskuit teen slegsR31.00/500g koerier koste ingesluit

Brosbrood Voorbeeld

·         5 pakkies brosbrood: 5 x R55 + R152 / 5 = R85/500g kos

·         15 pakkies brosbrood:15 x R55 + R152 / 5 = R65/500g kos

·         30 pakkies brosbrood: 30 x R50 + R152 / 5 = 55/500g kos

Herverspreiders pakket

·         60 pakkies Brosbrood teen slegsR50.00/500g koerier koste ingesluit

Beskuit en Brosbrood Kombinasie Voorbeeld

·         3 beskuit en 2 brosbrood: (3 x R30)+(2 x R55)+R152 = R352.00

·         20 beskuit en 10 brosbrood: (20 x R30)+(10 x R55)+R152 = R1302.00

Spesiale verspreiders pakket van 60

40 pakkies beskuit en 20 brosbrood of enige ander kombinasie van 60 pakkies word afgelewer sonder ‘n addisionele koerier koste Her

U bestelling plaas u onder geen verpligting.
U sal u ‘n faktuur ontvang vir oorweging